Benedetto Croce

Benedetto Croce
Gebore (1866-02-25)25 Februarie 1866
Pescasseroli, Italië
Oorlede 20 November 1952 (op 86)
Napels, Italië
Nasionaliteit Vlag van Italië Italië
Vakgebied Geskiedenis, estetika, politiek
Bekend vir Liberisme, Kuns is uitdrukking
Beïnvloed deur Giambattista Vico, Jean-Jacques Rousseau, Kant, Johann Gottlieb Fichte, Schelling, G. W. F. Hegel, Karl Marx, Antonio Labriola, Georges Sorel, Bertrando Spaventa, Giovanni Gentile
Invloed op Giovanni Gentile, Antonio Gramsci, R. G. Collingwood, José Carlos Mariátegui, George Mosse[1]

Benedetto Croce (Italiaans: [beneˈdetto ˈkroːtʃe]; Pescasseroli, 25 Februarie 1866 - Napels, 20 November 1952) was 'n Italiaanse filosoof, historikus, literatuurkritikus en politikus, wat 'n dominante rol speel in die kulturele en politieke lewe van sy tyd. Hy was tweemaal minister van onderwys, onder meer in die Italiaanse bevrydingsregering, en verdedig sy hele lewe lank 'n liberale politieke visie. As filosoof word hy as deel van die idealistiese tradisie gereken.

  1. (en) Lorenzo Benadusi, Giorgio Caravale, George L. Mosse's Italy: Interpretation, Reception, and Intellectual Heritage, Palgrave Macmillan, 2014, bl. 17

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search